for Journals by Title or ISSN
for Articles by Keywords
help
  Subjects -> AGRICULTURE (Total: 878 journals)
    - AGRICULTURAL ECONOMICS (77 journals)
    - AGRICULTURE (621 journals)
    - CROP PRODUCTION AND SOIL (99 journals)
    - DAIRYING AND DAIRY PRODUCTS (29 journals)
    - POULTRY AND LIVESTOCK (52 journals)

POULTRY AND LIVESTOCK (52 journals)

Showing 1 - 52 of 52 Journals sorted alphabetically
Acta Agriculturae Scandinavica, Section A - Animal Sciences     Hybrid Journal   (Followers: 8)
Acta Scientiarum. Animal Sciences     Open Access   (Followers: 3)
Advances in Animal Biosciences     Full-text available via subscription   (Followers: 9)
African Journal of Livestock Extension     Full-text available via subscription   (Followers: 2)
Alces : A Journal Devoted to the Biology and Management of Moose     Open Access  
Animal Biotechnology     Hybrid Journal   (Followers: 8)
Animal Cells and Systems     Hybrid Journal   (Followers: 4)
Animal Frontiers     Hybrid Journal  
Animal Nutrition     Open Access   (Followers: 18)
Animal Production     Open Access   (Followers: 2)
Animal Production Science     Hybrid Journal   (Followers: 1)
Animal Reproduction Science     Hybrid Journal   (Followers: 6)
Animal Research International     Full-text available via subscription   (Followers: 6)
Animal Science Journal     Hybrid Journal   (Followers: 6)
Archives Animal Breeding     Open Access   (Followers: 3)
Archives of Animal Nutrition     Hybrid Journal   (Followers: 7)
Asian-Australasian Journal of Animal Sciences     Open Access  
Bangladesh Journal of Animal Science     Open Access   (Followers: 2)
Boletim de Indústria Animal     Open Access  
Bulletin of Animal Health and Production in Africa     Full-text available via subscription   (Followers: 2)
Canadian Journal of Animal Science     Hybrid Journal   (Followers: 4)
Hayvansal Üretim     Open Access  
Indian Journal of Animal Sciences     Open Access   (Followers: 6)
Indonesian Journal of Animal and Veterinary Sciences     Open Access  
International Journal of Health, Animal Science and Food Safety     Open Access   (Followers: 3)
International Journal of Livestock Production     Open Access   (Followers: 2)
Journal of Animal Breeding and Genetics     Hybrid Journal   (Followers: 4)
Journal of Animal Science     Hybrid Journal   (Followers: 13)
Journal of Animal Science and Biotechnology     Open Access   (Followers: 4)
Journal of Animal Science and Technology     Open Access   (Followers: 2)
Journal of Applied Animal Nutrition     Hybrid Journal   (Followers: 3)
Journal of Applied Animal Welfare Science     Hybrid Journal   (Followers: 14)
Journal of Applied Poultry Research     Hybrid Journal   (Followers: 4)
Journal of World's Poultry Research     Open Access   (Followers: 3)
Jurnal Agripet     Open Access   (Followers: 1)
Jurnal Ilmu Produksi dan Teknologi Hasil Peternakan     Open Access  
La Chèvre     Full-text available via subscription  
Nigerian Journal of Animal Science     Full-text available via subscription   (Followers: 1)
Nutrición Animal Tropical     Open Access   (Followers: 2)
Online Journal of Animal and Feed Research     Open Access   (Followers: 3)
Open Journal of Animal Sciences     Open Access   (Followers: 4)
Porcine Health Management     Open Access  
Poultry Science     Hybrid Journal   (Followers: 3)
Poultry Science Journal     Open Access   (Followers: 2)
Research in Agriculture, Livestock and Fisheries     Open Access  
Revista Brasileira de Saúde e Produção Animal     Open Access  
Revista de Producción Animal     Open Access  
Revista Mexicana de Ciencias Pecuarias     Open Access   (Followers: 1)
The Professional Animal Scientist     Hybrid Journal  
Tropical Animal Health and Production     Hybrid Journal   (Followers: 1)
Veeplaas     Full-text available via subscription  
World Rabbit Science     Open Access  
Journal Cover
Veeplaas
Number of Followers: 0  
 
  Full-text available via subscription Subscription journal
ISSN (Print) 2218-3604
Published by PLAAS Homepage  [4 journals]
  • Veeplaas: Hierdie gaan die beste jaar nog wees : Pieter aan die praat
    • Authors: Moller; Pieter
      Abstract: Nadat ons einde verlede jaar op 'n taamlike politieke en ekonomiese laagtepunt afgesluit het, het ek sommer baie moed vir al 2017 se uitdagings. Ek weet sommer dat ons, ná 'n heerlike wegbreek, hierdie jaar gaan aanpak met nuwe moed en ywer en met ons hoop gevestig na Bo. Dan kan net voorspoed en rykdom voorlê.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:54Z
       
  • Veeplaas: Ons sien uit na 'n voorspoedige jaar : redakteursbrief
    • Authors: Loubser; Albert
      Abstract: Wyle Pierre Spies (dieselfde speler wat Vrystaters se harte in 1975 gebreek het) was 'n bekende motiveringspreker onder boere en landbourolspelers in die vroeë 2000's. Hy het altyd aan die begin van die jaar saam met die Melkprodusenteorganisasie (MPO) streekvergaderings gehou en dan het hy altyd die volgende storie vertel om te illustreer hoe 'n mens die nuwe jaar moet aanpak.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:54Z
       
  • Veeplaas: Presisieboerdery in die praktyk : vee algemeen
    • Authors: Lombard; W.A., Morolong, Danfrid
      Abstract: Die konsep van presisieboerdery het baie produsente aan die gons. Presisieboerderypraktyke is verreweg die gevorderdste in gewasverbouing. In die veebedryf is die vark- en hoenderprodusente aan die voorpunt, terwyl dit wil voorkom of klein- en grootveeprodusente effens agter geraak het. Die goeie nuus is wel dat daar stadig maar seker meer aandag aan presisieboerderypraktyke onder rooivleisprodusente gegee word.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:53Z
       
  • Veeplaas: Wat gons? : vee algemeen
    • Abstract: Alle diereregistrasie-data moet nou op Intergis wees. Israel wil kundigheid oor waterbestuur deel. Landbouskrywers SA kroon landbouers. Dieregesondheidsforum stel webtuiste bekend. Landbou skep werk
      PubDate: 2017-01-09T12:29:53Z
       
  • Veeplaas: 'n Kolhou vir Bayer Dankie-veldtog : vee algemeen - ons was daar
    • Abstract: Bayer Dieregesondheid het op 19 Oktober 2016 sy Bayer Algoa Toyota Kolhou Classic by Bushman Sands in Alicedale in die Oos-Kaap aangebied. Die gholfdag was een van 'n paar gholfdae wat aangebied word as deel van die Bayer Dankie-beloningsprogram.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:52Z
       
  • Veeplaas: Agri-Expo - 185 jaar van uitnemendheid : vee algemeen
    • Abstract: Agri-Expo, ook bekend as Kaap die Goeie Hoop Landbougenootskap, is in 1831 gestig en het in 2016 sy 185ste bestaansjaar gevier. Die landbougenootskap, met die werkswyse wat hy volg, is enig in sy soort en het oor die jare diep spore in baie landboubedrywe getrap.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:52Z
       
  • Veeplaas: Lesse uit die droogte : rooivleisbedryf
    • Authors: Hofmeyr; Izak
      Abstract: Toe Neels de Villiers, 'n beesboer tussen Ventersburg en Senekal in die Vrystaat, besef dat hy nie met sy vee deur die uiters droë winter gaan kom nie, het hy in April 'n verminderingsveiling gehou en sowat 300 van sy beeste, sowat 30% van sy totale kudde, verkoop. Dit het die druk om die res van die diere deur die winter te dra aansienlik verminder.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:51Z
       
  • Veeplaas: Wat gons? : rooivleisbedryf
    • Abstract: Oos-Afrika kry nie genoeg voer nie. Deeltydse diploma in diereproduksie. Hou rodeo saam met Rover Tours. RPO verkies nuwe bestuur. Australië spandeer miljoene om paaie te verbeter
      PubDate: 2017-01-09T12:29:51Z
       
  • Veeplaas: Ons was daar : rooivleisbedryf
    • Abstract: Beplan vir beter dae. GWK vereer ikone in die landboubedryf
      PubDate: 2017-01-09T12:29:50Z
       
  • Veeplaas: Besoedeling en foute in die Suid-Afrikaanse skeersel :
           veselbedryf
    • Authors: Venter; Jan Louis
      Abstract: Die besoedeling van wol het 'n groot finansiële impak op die totale wolverwerkingsketting. Dit is veral vreemde "vesels" afkomstig vanaf baaltou en polipropileensakke wat 'n probleem is. Baaltou en polipropileensakke maak fyn "vesels" wat soms nie met die blote oog sigbaar is nie.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:49Z
       
  • Veeplaas: Wat gons? : veselbedryf
    • Abstract: Top-skeerder oefen in SA. Sybokhaar vir 'n koninklike. Noupoort-Merinoboere streef na akkuraatheid. Wolboere sprei hul vlerke. Riglyne vir lamdosering
      PubDate: 2017-01-09T12:29:49Z
       
  • Veeplaas: Nasionale Angora-skou lewer topgehalte diere : veselbedryf - ons
           was daar
    • Abstract: Die nasionale Angora-skou is van 8 tot 10 November by die Willowmoreskouterrein aangebied. Die skou was 'n toonbeeld van pragtige diere en uitstekende pryse. Ongeveer 250 topdiere is vir die kompetisie ingeskryf. 'n Skou vir opkomende boere en plaaswerkers, 'n jeugskou en 'n gratis kortkursus oor Angoras vir plaaswerkers en hanteerders is ook aangebied.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:48Z
       
  • Veeplaas: Jong Merinoboer neem die leiding in landbou : veselbedryf
    • Authors: Du Pisanie; Koos
      Abstract: Ná sy studies in die regte en 'n florerende toerismeonderneming, was dit sekerlik nie 'n maklike besluit om te neem toe die jong Diederik Vermeulen se pa hom in 2007 gevra het om die Merinoboerdery in die Philipstown-distrik oor te neem nie. Vandag kyk hy nie terug op die keuse waarvoor hy te staan gekom het nie en maak hy die heel beste van sy besluit om tog die boerdery verder te bestuur.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:48Z
       
  • Veeplaas: Die groenste melkery in die Oos-Kaap : suiwelbedryf
    • Authors: Venter; Carin
      Abstract: "Every house needs foundations if it is going to stand. And where we can roam free ..." Hierdie lirieke van die musikant Kirsty Macleod se liedjie, Foundations, is uiters gepas as dit kom by die versorging van ons natuurlike hulpbronne en produkte - net soos dit by Sundale Free Range Dairy toegepas word.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:47Z
       
  • Veeplaas: Wat gons? : suiwelbedryf
    • Abstract: Twee SA kase in wêreld se top 66. Suid-Afrikaners as leiers in IDF verkies. Swart roomys?. Skud jou vere reg vir die Suiwelkampioenskap. Word 'n suiwel-mentor
      PubDate: 2017-01-09T12:29:47Z
       
  • Veeplaas: Room van die room - uitblinkerkoeie in Oktober 2016 :
           suiwelbedryf
    • Abstract: Room van die room - uitblinkerkoeie in Oktober 2016
      PubDate: 2017-01-09T12:29:46Z
       
  • Veeplaas: Wat gons? : wildbedryf
    • Abstract: Katgriep tref wildehonde. Ramp wag op buffelboere. Honde snuffel nou beter. Studente in natuurlewebestuur kry ondersteuning. Donkies eerder as renosters?
      PubDate: 2017-01-09T12:29:45Z
       
  • Veeplaas: Die belangrike rol van kuilvoer : voer & weidings - myns
           insiens
    • Authors: Venter; Richardt
      Abstract: Die wêreld van kuilvoer word vandag al meer prominent en gereeld in boerekringe bespreek. Dit is dalk omdat boere besef watter belangrike rol kuilvoer speel as voerbank of dalk oor die toenemende koste van hierdie voere. Maar meer nog, omdat ons die daarstelling van gehalte en die hoeveelheid verliese grootliks in ons eie hande hou.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:44Z
       
  • Veeplaas: Wildsvleis het groot potensiaal : wildbedryf
    • Authors: Gouws; Andries
      Abstract: Wildsvleis kan voedselsekerheid in verskeie Suider-Afrikaanse lande bevorder en hoewel talle aspekte van die ontginning van die potensiaal van dié alternatiewe proteïenbron nog onbekend is, beskou kenners dit as een van die sterk hoekstene waarop die Suider-Afrikaanse wildbedryf gebou moet word.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:44Z
       
  • Veeplaas: Goeie voervloeibeplanning is noodsaaklik - droogte of nie : voer
           & weidings
    • Authors: Du Pisanie; Koos
      Abstract: Elke jaar moet hanteer word asof dit 'n erge droogtejaar gaan wees - selfs al voorspel die weerprofete 'n sopnat jaar. Dit was die antwoord van die bekende prof Gareth Bath, 'n veearts van Onderstepoort, oor hoe droogtetye hanteer moet word. Sy uitgangspunt is dat 'n mens nooit weet wat die toekoms gaan oplewer nie.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:43Z
       
  • Veeplaas: Gemaalde bos red 'n vasbytboer : voer & weidings
    • Authors: Gouws; Andries
      Abstract: In die noordweste van Namibië was dit die afgelope tyd die spreekwoordelike maer jare. Op plekke was dit moeilik om die verskil tussen die grondpaaie en die weiding anderkant die plaasheining raak te sien.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:43Z
       
  • Veeplaas: Die kuilvoerkonings deel hul geheime : voer & weidings
    • Authors: Hofmeyr; Izak
      Abstract: Die jaarlikse Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het al twee waardige wenners opgelewer, naamlik die Marquard-gebaseerde voerkraal, Sparta Baby Beef, en Hannes Neethling van Pretoria.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:43Z
       
  • Veeplaas: Peulgewasse is tot weidings se voordeel : voer &
           weidings - voerfeite
    • Abstract: Peulgewasse is sonder twyfel besonder smaaklike veevoergewasse met 'n uiters hoë voedingswaarde. Dit het ook die vermoë om atmosferiese stikstof in die grond te bind. Peulgewasse kan in twee hoofgroepe ingedeel word, naamlik meerjarige en eenjarige peulgewasse. Hierdie artikel fokus slegs op koelseisoen-peulgewasse.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:42Z
       
  • Veeplaas: Spoorelement- en vitamienaanvulling verseker volgehoue hoë
           diereproduksie : voer & weidings - word 'n presisieboer
    • Authors: Coetzee; Jasper
      Abstract: Mikrovoedingstowwe (spoorelemente en vitamiene) is noodsaaklik vir talle biologiese prosesse in die dier se liggaam, insluitende groei, reproduksie en immuunfunksie. Veeprodusente moet hulle daarom deeglik vergewis van mikrovoedingstoftekorte en/of wanbalanse, wat die produksie, reproduksie en gesondheid van diere, asook die vertering van voedsel, nadelig kan beïnvloed. Die koste om hierdie probleme reg te stel, is dikwels gering relatief tot die respons wat verkry word.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:42Z
       
  • Veeplaas: Produksiegerigte beoordeling is nodig : genetika &
           veehantering - myns insiens
    • Authors: Gouws; Andries
      Abstract: Vee op landbouskoue sal meer produksiegerig beoordeel moet word, anders gaan die skoue doodloop, sê Dawid Krause, wat as Mnr Skou van Namibië beskryf kan word. Andries Gouws van Veeplaas het tydens 'n onlangse besoek aan Namibië by Dawid gaan kers opsteek oor sy siening oor skoue se rol in die veebedryf.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:41Z
       
  • Veeplaas: SA Stamboek se tegniese adviseurs in die veld : genetika &
           veehantering - stamboek fokus
    • Abstract: SA Stamboek, die vereniging wat aan die telersgenootskappe behoort, is bekend daarvoor dat dit die organisasie is wat 'n volledige pakket van veeverbeteringsdienste aan die Suid-Afrikaanse veebedryf, asook ander lande, veral in Suider-Afrika, lewer.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:39Z
       
  • Veeplaas: Die verantwoordelike gebruik van skokstokke : genetika &
           veehantering
    • Authors: Venter; Carin
      Abstract: Die onwettige gebruik van elektriese of batteryaangedrewe skokstokke op vee kan daartoe lei dat diere onnodig seerkry en vreesbevange raak. Die Dierebeskermingswet, 1962 (Wet 71 van 1962) bepaal dat wanpraktyke met skokstokke 'n oortreding is wat regtens strafbaar is.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:39Z
       
  • Veeplaas: Die kompleksiteit van inenting : dieregesondheid - myns insiens
    • Authors: Van Lelyveld; Grant
      Abstract: Hoekom is dit nodig vir produsente om hul kuddes teen siektes soos beesvirusdiarree (BVD), brusellose, sponssiekte (Clostridial spp.) en ander soortgelyke siektes in te ent? En nog belangriker, hoe kan 'n mens verseker dat jy die beste resultate kry met die entstowwe tot jou beskikking?
      PubDate: 2017-01-09T12:29:38Z
       
  • Veeplaas: Oos-Vrystaat Veldbulklub word 30 jaar oud : genetika &
           veehantering
    • Authors: Dreyer; Hannes, Swart, Dirco
      Abstract: In 1985 het 'n groep beestelers van die Oos-Vrystaat besoek afgelê by Dundee, waar dr Johan Meaker 'n veldbulklub bestuur het. Na afloop van die besoek is die Oos-Vrystaat Veldbulklub gestig met Tiens Zietsman van Vrede as die eerste voorsitter. Die eerste bulle is in 1986 ingeneem op die plaas Aasvogelkrans naby Verkykerskop, met Kobus Odendaal as die eerste bestuurder. Die eerste veiling het in September 1987 by Vrede plaasgevind.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:38Z
       
  • Veeplaas: Oppas vir bakteriese siektes : dieregesondheid
    • Authors: Du Pisanie; Koos
      Abstract: Bakteriese siekes kan in verskeie vorme voorkom en dit word op verskillende maniere van een dier na die volgende oorgedra.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:37Z
       
  • Veeplaas: Bosluise en hulle streke : wedloop van die lewe :
           dieregesondheid
    • Authors: Van Dalen; Ellie
      Abstract: Ai tog! Jaloesie! Tot in die bosluiswêreld is ons dit nie gespaar nie en is daar sowaar ook mededinging tussen verskillende bosluisspesies. Net toe ons die bloubosluis en sy streke so amper onder die knie het, kom kuier 'n familielid en siedaar, kompetisie ontstaan tussen die twee!
      PubDate: 2017-01-09T12:29:37Z
       
  • Veeplaas: Inenting van skape en beeste : dieregesondheid
    • Authors: Du Pisanie; Koos
      Abstract: Die nuwe jaar lê voor en as gevolg van droogtes werk baie boere nou met kernkuddes. Dus kan hulle nie aansteeklike siektes of enige vrektes in hul kuddes bekostig nie. Dit is daarom noodsaaklik om vanjaar 'n goeie inentingsprogram te kry en streng daarby te hou.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:37Z
       
  • Veeplaas: Die wiel is besig om te draai : plaasbestuur - myns insiens
    • Authors: Mare; Frikkie
      Abstract: Teen middel November verlede jaar het die somersaaigebiede van ons land meer reën ontvang as wat die afgelope twee jaar geval het. Dit is dalk nog 'n bietjie vroeg om te sê dat die droogte gebreek is, maar die tekens vir die somer lyk goed en die graanprodusente glimlag.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:36Z
       
  • Veeplaas: Veeartse is belangrike rolspelers in boerdery : dieregesondheid
           - v-pos
    • Authors: Brits; Marike
      Abstract: Aangekom by die George Dierehospitaal se spreekkamer vir 'n onderhoud met die veearts, Martino Truter, kry hy 'n oproep oor 'n perd met 'n seer been waarna hy dringend moet gaan kyk. Dit is toe sommer in die bakkie op pad na dié noodgeval waar Veeplaas met hom gesels oor boerdery in die George-omgewing, die aard van sy praktyk, siektes wat gereeld in die gebied voorkom en die Suid-Afrikaanse veeartsenykundige bedryf.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:36Z
       
  • Veeplaas: Besoek aan grafte op plase deur voormalige bewoners :
           plaasbestuur
    • Authors: Moolman; H.J.
      Abstract: Dit gebeur toenemend dat grondeienaars, wat etlike jare lank in besit van grond is, skielik deur onbekende persone, wat beweer dat hulle voorheen op die grond gewoon het, genader word om grafte van oorlede naasbestaandes te besoek. Dit skep bepaalde probleme, wat kortliks en uit 'n regshoek toegelig behoort te word.
      PubDate: 2017-01-09T12:29:35Z
       
  • Veeplaas: Handelspos
    • Abstract: Onder die hamer. Veilingsnuus. Veilingsadvertensies. Telersgalery. Weston Landboukollege kry 20 verse. Blouskool Santa Gertrudis-stoet. Koopgids. Blokraai
      PubDate: 2017-01-09T12:29:34Z
       
 
 
JournalTOCs
School of Mathematical and Computer Sciences
Heriot-Watt University
Edinburgh, EH14 4AS, UK
Email: journaltocs@hw.ac.uk
Tel: +00 44 (0)131 4513762
Fax: +00 44 (0)131 4513327
 
Home (Search)
Subjects A-Z
Publishers A-Z
Customise
APIs
Your IP address: 54.198.41.76
 
About JournalTOCs
API
Help
News (blog, publications)
JournalTOCs on Twitter   JournalTOCs on Facebook

JournalTOCs © 2009-